Geverifieerde Resensie
Transgariep
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1366 resensies.
"'n Skatkis van geskiedenis. Mooi uitsig en omgewing, met die samevloeiing van die Oranje- en Caledonrivier."
"Pragtige, geskiedkundige dorp. Jammer die strate is in 'n swak toestand."
"Lovely little town that is unfortunately deteriorating due to lack of maintenance from the municipality."
"Dorp skep 'n slegte indruk as jy inry, maar die geskiedenis maak op daarvoor. Ou Kar restaurant se kos is basies, maar baie lekker. Hennie Steyn-brug 'n moet met sonsondergang. Kon nie die konsentrasiekamp opspoor nie."