Geverifieerde Resensie
St Helena Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 721 resensies.
"Die strand is pragtig, maar die dorp is deurmekaar en onnet met vervalle geboue orals in die hoofstraat. Ons het dit as aftreedorp oorweeg, maar daarteen besluit."
"St Helena Bay is a nice beach side town, a good getaway from the hustle and bustle of the city."
"Ons het 'n jaar aan die Weskus gebly en was altyd mal oor St. Helena - sal eerder op Vredenburg/Shelley Point of Paternoster tuisgaan as hier."
"We love it, small fishing village, with beautiful surroundings, and peaceful and tranquil as well as safety in this town is phenomenal and the people are so welcoming and friendly, we will definitely visit again."
"Baie mooi plek en moet sê, die mossels by die see ster restaurant is n moet vir seekos-liefhebbers."
"Don't really know the place but the people were friendly and we had a nice view of the ocean."