Resthaven Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 77, R56, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Resthaven Guesthouse bied B&B en is in Matatiele geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, naby verskeie besienswaardighede in die Drakensberge.
Verblyf by Resthaven Guesthouse beskik oor 22 kamers, wat uniek en smaakvol versier is. Dié kamers is toegerus met 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Ander geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.
'n Heerlike ontbyt word in die eetarea bedien, en 'n heerlike aandete kan ook teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike braai-area vir gaste om te gebruik. Vir korporatiewe reisigers is daar ook 'n konferensielokaal wat ook vir sosiale geleenthede gebruik kan word.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en dienste soos daguitstappies kan ook gereël word. Resthaven Guesthouse is naby winkels en supermarkte in die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elrita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoofstraat 77, R56, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
- Gaste dink Resthaven Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Matatiele Drakensberge Oos-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 77, R56, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang