Verified Reviews
South Peninsula
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Peninsula
Rated 4.6 out of 5 based on 232 reviews.
"Baie nice area en rustig, soveel om te doen in daardie omgewing."
Marina Da Gama, South Peninsula
Waterways"Lovely parks, walk over bridges, wild bird life on the doorstep. Safe and secure, security visibility is really good."
"Die verkeer was baie. Miskien mense sê om nie in spitstyd daar aan te kom nie."
"Baie mooi en skoon. Al die nodige winkels is daar. Vir ouer mense en ouers met klein kinders is dit awesome, maar vir ouers met tieners is daar min om te doen."
"Vishoek is 'n baie skoon dorpie en mense is vriendelik en veilig. Ons was oor Houtbaai toe en was geskok. Die hawe-gedeelte is verskriklik vuil, ons wou op die ou end nie eers daar eet nie, want die gebied het ons afgesit. Vishoek is skoon en baie sentraal geleë en ons het die voorreg gehad om die red tide te kon sien. Amazing!"
"The pub - The lighthouse. We went to the pub and was met with a nice, cosy and friendly atmosphere. The outside area was extremely nice and cosy with the huge fireplace. The waiter, Courage, was extremely friendly and made us feel welcome. I will recommend this pub to everybody whenever you are in this area. "
"Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel. "
Marina Da Gama, South Peninsula
Waterways"Dit is 'n pragtige plek en sal enige tyd weer soontoe gaan."
"Gaan gerus en besoek Kalky's restaurant in Kalkbaai. Wat 'n ondervinding."
Marina Da Gama, South Peninsula
Waterways"I love this place, will recommend it to anybody . I will visit this place again."
"Vishoek staar 'n afgrond in die gesig, veral die hoofstraat. Die strande word altyd netijies gehou, maar die chaos in die hoofstraat is nie wenslik nie."