Geverifieerde Resensie
Rustenburg Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rustenburg Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 56 resensies.
"Rustenburg Town is close to a lot of entertainment. Especially Sun City and game reserves, etc. "
"Kan nie glo hulle doen 3/4 van dorp hoofpaaie regmaak op eentyd nie. 4 blokke op 'n tyd is verstaanbaar en lank nog nie reg nie, mors van tyd en petrol vir besoekers geen aanwysings voor die tyd nie. "
"'n Dorp onder enstige ekonomiese druk. Hul gastehuise verdien ondersteuning. Wees behulpsaam met raad en stel Grand Central se probleme reg!"
"Ek is verbaas hoe skoon dit is. Mens verwag dat die dorpe in die buitewyke deesdae afgeskeep voorkom, maar daar is baie ontwikkeling en Rustenburg lyk of daar vooruitgang is. "
"Slegs een nag daar geslaap. Die dorp gee 'n vuil indruk met al die papiere wat rondlê."
"It's a beautiful town to visit. The beauty of it, is that one can drive to Sun City without stress. Good shopping place."
"Rustige omgewing en maklik om die gastehuis vanaf Pretoria te kry. Aanwysings was baie goed. Veilige parkering."