Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustenburg Inn is 'n gastehuis in 'n woonbuurt in Rustenburg. Rustenburg staan ook bekend as Platinum City vanweë die platinummynbou rondom die area.

Die verblyf wat aangebied word, sluit in Dubbelkamers, 'n Gesinskamer, Houthutte, 'n Kothuis en Enkelkamers. Alle kamers/eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad en 'n privaat ingang. Daar is DStv met 9 kanale in die eenhede.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n tuin in.

Rustenburg Inn is 5 minute vanaf Waterfall Mall, 3 minute vanaf Rustenburg Gholfklub, 5 minute vanaf Rustenburg Natuurreservaat, 20 minute na Royal Bafokeng Stadium, 6 minute na Olympia Park, en 35 minute se ry na Sun City, en is binne maklike toegang tot die hoofroetes vanaf Pretoria en Johannesburg.

Besienswaardighede in die area sluit wildkyk by Pilanesberg Nasionale Park en avontuurlike doendinge in Magaliesberg in, albei binne 40 minute se ry vanaf die gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Rustenburg Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46RPysTIhQzFhxtBOn33FOgdN7SoAqQqXtp7iyoKqUDtaXR9SR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 60 Unie str Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.68516 27.23084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang