Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1530 reviews.
"Het Van Gaalen se Kaasplaas en die eetplek 'plaas se gat' besoek en het albei baie geniet."
"Die paaie in Rustenburg het minder slaggate as Gauteng, maar die sypaadjies moet aandag geniet."
"Dit is net 'n oornagdorpie. Paaie in baie slegte kondisie en nie veel winkels om van te kies nie."
"Orkney het oor die jare heeltemal verander in 'n vuil dorpie en paaie is volg slaggate."
"The roads are falling apart with potholes all over town, even in the residential area. The big mall outside the town is excellent."
"Loads of great things to do in the area and absolutely beautiful scenery. Ideally situated only an hour out of JHB."
"Restaurants are a bit of a drive away and some close early. Not many other grocery stores but Spar."
"Die paaie in die area is ook maar beskadig deur die groot reën hierdie jaar, so klein voertuie kry swaar af van die hoofpaaie af."
"Cannot comment too much about Rustenburg - remained at the resort for the entire stay."
"Was net by die oord., maar altyd 'n plesier om daar te wees. Rustige area waar die oord geleë is."
"Lieflike omgewing en atmosfeer. Heerlike eetplekkies in die omgewing om te besoek met goeie atmosfeer en goeie kosse. Baie bly oor die sentrums vir nodige behoeftes daar. Nie te groot nie anders voel dit nou weer soos 'n stad."
"Die natuur is baie mooi. Dit is rustig en stil. Het die Zipline baie geniet! Dis gerieflik naby aan Parys."
"I wouldn't really want to stay in the town, but the farm areas in the Magaliesberg mountains are very pleasant."
"Mogwase dalk nie 'n toeristebestemming nie, maar rondom is baie dinge om te doen."
"Bojanala has a great variety of activities and scenery to offer travels of all ages."
"Roads are generally bad. Read that the water is questionable. However, the other nearby places are worse."
"Klerksdorp is nie regtig vir toeriste nie. Die verblyf is perfek vir mense wat familie in hospitale het en net 'n slaap plekkie nodig het. Daar is baie goeie hospitale in die dorp en die gastehuis is binne 'n 4 km radius vanaf almal."