Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 528 reviews.
"Die verval by die waterval is hartseer. Die parkeerarea is toegemaak en ons het nie veilig gevoel om 'n ent weg te parkeer en soontoe te stap nie, al was dit helder oordag. Daar is wel mooi plekke om te besoek in en om die res van die dorp."
"The Midlands has a sort of old-world charm, enhanced by the thousands of plane trees lining many roads and most farm driveways, with spectacular autumn colours. There are many activities aimed at families, as well as a handful of upmarket establishments."
Nottingham Road, Natal Midlands
Brahman Hills"Real gem and a very underrated place. Go and experience the Midlands and see how beautiful and special it really is."
"Ons was net by die winkels vir kos en verder by die woonstel, so ek kan nie iets sê van toerismebestemming nie."
"Can be dangerous but if you understand the area, you will be fine. There are some stunning places to visit."
Nottingham Road, Natal Midlands
Glen Ormond Guest House"Marakesh kaasfabriek 'n moet sien. Wynkelder was 'n verassing. Gaan eet gerus by die Nottingham Hotel."
Midlands Meander, Natal Midlands
Little Fields Country House"So mooi en sal vir seker weer besoek!"
"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"
"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."
"Daar is dele grondpad en 'n lae voertuig gaan dalk nie gepas wees nie. Plaas omgewing."
"Om dit te geniet sal mens vir ten minste 5 of 7 dae moet uitsit as jy vanaf Gauteng reis. Net onder die 5 uur se ry, bly langer om dit die moeite werd te maak. Gee jouself tyd om die omgewing the verken maar jy kan ook net afskakel. Seine is goed genoeg maar los die werk eerder. Dis redelik toeganklik en daar is oral moderne geriewe."
Nottingham Road, Natal Midlands
Otters Den Self-catering Cottages"Very clean, pristine and well kept. Friendly."