Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Notting Hill Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Notting Hill Lodge bied slegs B&B of verblyf en is in die hartjie van die Natalse Middellande geleë. Dié lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.

Verblyf by Notting Hill Lodge bestaan uit 5 suites en 1 gesinswoonstel. Die suites is ruim en gemeubileer met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en beskik oor 'n en suite-badkamer in elkeen. Die woonstel het slaapplek vir 4 mense en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Hierdie eenhede het elkeen 'n leefarea met 'n slaapbank of dagbed.

'n Volledige ontbyt word in die eetkamer bedien, en spesiale dieetvereistes kan ook gereël word. Die lodge beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad.

Notting Hill Lodge is 10 minute se ry vanaf die dorpie Nottingham Road, waar 'n mens ook verskeie restaurante, winkels en ander geriewe kan kry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Salome R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Heerlike verblyf op 'n pragtige plek.
Des 2024
Stefan P
Gesin met tieners
5.0
Beautiful location and friendly people. Thank you. Beautiful location and friendly people. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nanette J
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyed the stay. Excellent, hosts were very friendly and kept us informed. Just a note that the unit isn't really set up for self-cate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Trevor W
Gesin met tieners
5.0
Very friendly host and excellent location and very comfortable. Great value. Very friendly host and excellent location and very comfort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Debra L
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice people and so accommodating. Very good service and accommodation. Clean and comfortable room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Notting Hill Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYjQ4YjU0LTgwODAtNGE3My04ZWRmLTAzYjgxZWNhZTdjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 R103 Old Main Road Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.388893 30.038527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang