Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 959 reviews.
"Ideaal as gesoek word na 'n stil wegbreek. Fantastiese natuur, strand en omgewing wat gewag word om ontdek te word via jou voertuig, te voet, fiets of perd. (Perdry-ritte hoogs aanbeveel)"
"Dit is vir seker 'n dorp vir vissermanne. Ons was 16 jaar terug daar en so baie het verander. Die strande is vuil en daar is baie glas en bottels op die strande. Ons het nie onveilig gevoel nie, maar dis beslis nie die mooiste deel van die Wilde Kus nie. Dis nou 'n dorp en die village-gevoel is weg en met dit is daar min kontrole en trots oor die netheid van die strande en staproetes. Die enigste highlight is om die vliegveld te besoek. Dit is op 'n baie hoë berg met die mooiste views geleë."
"Sal aanbeveel dat gaste eerder in Gonubie akkommodasie boek as in Oos-Londen se middestad."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Willieweggie"Great getaway. Lovely beach and restaurant at the deck/hotel. Ideal family holiday."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
OKU House"Uitstekend. Baie mooi skoon. Mense is baie vriendelik."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
OKU House"Excellent place, peaceful and neat, the only thing that Morgan Bay is really missing is a petrol station for long stay visitors."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Sip A Way"Die dorp is baie klein met 'n klein drankwinkel en kafee met noodsaaklikhede. Agter die kafee is 'n slaghuis, en dis waar jy hout wil koop. Die naaste vulstasie is in Keimond +/- 5 km. "
"Baie mooi natuur. Mooi lighuis om te besoek. Riviermonding en strandomgewing baie mooi."
"If you are looking for a remote, farming community with miles of gravel roads to explore, stunning views from mountain tops and gushing trout waters then this is a definite choice. We felt safe, the community was friendly and stars at night and cosy warm beds made a perfect stay for us."
"Awesome place to relax and chill and have some peace of mind. I'm very impressed."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"Baie rustige plek, onthou net daar is geen petrolstasie nie. Daar is 1 winkel waar jy benodighede kan kry,"
"If you are looking for a small, quiet, coastal town, this is the place for you. I would suggest businesses support each other by sharing more info about nearby eateries and places to visit."
"Dit is 'n besondere mooi omgewing in die voetheuwels van die Drakensberg. Naude's Nek is 'n goeie rit vir bergpadentoesiaste. Die rotsformasies van Barkly Pass is uniek."