Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1517 reviews.
Universitas Ridge, Bloemfontein
Janmar"My eggenote en ek was heel beïndruk met die omgewing. Sal beslis weer daar oorbly."
"Fleurdal beskik oor 'n Mall, wegneemeetplekke, naby die Casino, en maklik bereikbaar vanaf groot ingangsroetes. Ek dink genoeg bemarking behoort Fleurdal meer gewild te maak onder besoekers aan Bloemfontein."
"Baie dankie vir die interessante leesstof en bekendstelling van belangrike besoekplekke! Ons het 18 jr in Bloemfontein gewoon en nooit geweet van al die noemenswaardige plekke nie! Nou is ons ook ingelig as besoeker."
"Heuwelsig is an upmarket residential area with beautifully maintained houses. It is in close proximity to banks, shopping centres, fast food outlets, restaurants and museums."
"Dit is lekker sentraal en maklik om van daar na besienswaardighede in Bloemfontein te ry."
Universitas Ridge, Bloemfontein
Janmar"Baie slaapplek, die gebied bleik veilig te wees. Alhoewel dit naby aan die snelweg geleë is, is dit steeds 'n rustige omgewing sonder enige merkbare versteurings. Ek het tot dusver nog met elke besigheidsreis in hierdie area oorgebly, en was tot dusver nog nie teleurgesteld oor my besluit nie."
"Alles wat jy nodig het op kort afstand bymekaar sonder om erge verkeer te trotseer! Awesome!"
Universitas Ridge, Bloemfontein
Janmar"Afstand na venues waar ek betrokke was net so effe ver gewees. Tog steeds naby genoeg."