Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1517 reviews.

Bloemfontein

Elior Guest House

"Behalwe dat hier nie 'n see is nie, is Bloem 'n lekker stil stad met al die winkels wat jou hart begeer."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Bloemfontein is 'n mooi stad en altyd lekker om te besoek."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Was en is nog altyd 'n baie lekker plek vir ons. Hopelik tree ons eendag in die Rosestad af."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Bloemfontein het baie om te sien en te doen. Vir die plattelanders het dit nog baie winkels ook."

Fichardt Park, Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"The host was very friendly and helpful despite the situation."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Universitas was naby Heuwelsig waar ons ou vriende gaan opsoek het en ons het nooit onveilig gevoel nie."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Dit skep 'n veilige en maklike bekombare omgewing weg van die stad se geraas, maar tog ook naby alles wat nodig is vir 'n oornag of 'n paar dae se wegbreek."

Glen, Bloemfontein

River of Joy

"Glen is rustige plekkie, besoek die winkeltjie daar, jy word nog soos 'n spesiale kliënt deur die toonbankassistant behandel."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Mooi stad en vol jongmense wat dit net daardie "vibe" gee en mens sommer ook weer jonk laat voel."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Lekker naby aan snelweg."

Bloemfontein

Marrakech Guest House

"Net baie warm in Bloemfontein."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee

"Baie mooi area en baie naby aan die snelweg en winkelsentrum."

Fichardt Park, Bloemfontein

Pebble Fountain Guesthouse

"Lekker naby die atletiek- en rugbystadion en die middestad."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Baie netjies en maklik om van die N8 af te bereik."

Universitas, Bloemfontein

Ceelee's Place

"Baie besienswaardighede en pragtige omgewing. "

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Universitas is near the Universitas Hospital and not too far from the CBD. It is out of the hustle and bustle of CBD and gives one quiet surroundings when needed. "

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Universitas omgewing is ideaal. Sentraal geleë. Vinnig in en uit die verkeer. "

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Rustige woonbuurt. Verkeer is hanteerbaar en daar is veilige gedeeltes vir stap of draf namiddae. "

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Is aanvaarbaar en sentraal."

Universitas, Bloemfontein

Janmar

"Baie lekker stil daar."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Bloemfontein is 'n veilige stad met heelwat om te sien en doen. "

Bloemfontein

Marrakech Guest House

"Friendly and helpful people wherever we went."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"'n Rustige plek met 'n lekker studente-atmosfeer."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Mooi skoon en netjies."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers