Zululand Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Safari-tent 1 met 2 enkelbeddens
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 2 met 2 enkelbeddens
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 3 met 2 enkelbeddens
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 4 met 2 enkelbeddens
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 5 met 'n dubbelbed
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 6 met 2 enkelbeddens
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 7 met 'n dubbelbed
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 8 met 2 enkelbeddens
- Alle maaltye is ingesluit
- Safari-tent 9 met 2 enkelbeddens
- Alle maaltye is ingesluit
Huisreëls
Die verblyftarief is op 'n middagete, aandete, bed en ontbyt basis en sluit tee en koffie in die lodge-eetarea, 1 begeleide staptog op die bewarea vir ongeveer 2 tot 3 uur, bewaringsheffing, asook BTW soos van toepassing, in.
Oordragte na en van die lodge, drankies, opsionele wildrit-aktiwiteite op nabygeleë reservate, wasgoed, gratifikasies en items van 'n persoonlike aard is uitgesluit en is vir die gaste se rekening.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 5 km grondpad is wat na die verblyf lei, en dit is toeganklik met 'n sedan. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook in die eenhede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die P476, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang