Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnevelt

  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiklippiestraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zonnevelt is 'n lieflike selfsorghuis in die kusdorpie Witsand en is ideaal vir 'n klein gesin aangesien dit net oorkant die pad van 'n speelpark vir die kinders geleë is.

Dié huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders het. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis, sitkamer en 'n etenstafel met sitplek vir 6 in waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n Smartbox. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Deur die skuifdeure van die sitkamer is 'n toegeboude patio met 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 99

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rooiklippiestraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zonnevelt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiklippiestraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe67b49fe09cda75980cb89b86c3e13d2ce9829ea0c8c4593cc6764e6adc7747c614f2288fa3c180a83a0d5b95b3c80e9891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Rooiklippie Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395330243495 20.822876135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang