Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnevanger

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zonnevanger akkommodasie bestaan uit 'n gastehuis wat op 'n privaat plaas tussen Paarl en Wellington naby Windmeul geleë is, 9 kilometer vanaf Sentraal-Paarl geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Verblyf by Zonnevanger bestaan uit 8 eenhede wat smaakvol versier is. Hierdie eenhede is toegerus met 'n dubbelbed en of 'n driestapelbed en beskik oor 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe ingesluit in hierdie kamers is lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Vir die korporatiewe reisiger is daar konferensiegeriewe wat bespreek kan word, asook 'n uitstekende trou-venue op die perseel te huur. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel, en Zonnevanger is naby ander wingerde, wynproe-plekke, perdryaktiwiteite, bergfietsryroetes en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Barry D
Gesin met tieners
5.0
All good as advertised. All good as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Joy A
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. The chalets were neat and tidy, my kids enjoyed the pool. Hospitality was excellent; we really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marcelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful setting. We arrived late at night, and we received clear instructions so we could check ourselves in easily.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Alida N
Gesin met tieners
5.0
Netjies, stil en uniek. Ja, dankie. Dit is 'n pragtige plek.
Sep 2024
Jeanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvolle verblyf. Skoon netjiese kamer met alles wat jy nodig het.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zonnevanger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4VZTelf63PIgk7s7CupxWuJFndiwcow6Ao3kg0eKfm9UskMSM2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Noord Agter, Paardeberg Road Windmeul 7623 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.66858700312 18.929724952393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang