Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat rook verbode is.

Die huis het 'n grasdak, so moet asseblief nie kerse gebruik nie.

Moenie die strandhanddoeke strand toe neem nie.
As gaste die kajak gebruik, moet hulle dit teruggee en dit afspoel. Neem asseblief kennis dat die gebruik van die kajakke op eie risiko is.

Geen geraas na 23:00.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-singel 12, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80a9d4a05e8c6c3c419e1d1e3249afc369a6b1f41dc87a37e32936a9477611e27812009741963dcee727d5c872de5df449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 12 Nic Tredoux Cresent Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.965650383045 17.889224341544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang