Your Coastal Life @ 14 Jamaican Palms
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Jamaican Palms, Marina Martinique, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Your Coastal Life @ Jamaican Palms is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Marina Martinique, ideaal geskik vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n drie-bed en maak gebruik van 'n gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na die sitkamer met lugversorging wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV. Van die sitkamer af lei 'n binnebraai-area met bykomende sitplek. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na die patio met asemrowende uitsigte oor die kanaal reg voor. Hier kan gaste 'n oggendkoffie geniet en die vars oggendlug inneem, of die uitsigte geniet terwyl hulle aan skemerkelkies teug terwyl die braai aan die gang is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Jamaican Palms, Marina Martinique, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Jamaican Palms, Marina Martinique, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang