Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yochanan

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 27 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otterlaan 3197, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 R840 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Yochanan bied 'n rustige selfsorg-toevlugsoord in Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na Kruger en Mosambiek reis.

Hierdie dubbelverdiepinghuis met 'n rugsteunkragstelsel, slim-TV en gratis WiFi beskik oor 2 slaapkamers en akkommodeer gemaklik 4 volwassenes met 'n kind. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n matras vir kinders het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke is ingesluit.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Daar is 'n gemaklike sitplek in die sitkamer met lugversorging wat uitloop op 'n patio wat spog met 'n plonspoel waar gaste kan afkoel op warm dae. Daar is ook 'n braai-area en 'n eetarea buite.

Gaste kan dit geniet om 'n klein aantal wilde diere te besigtig of voëls te kyk vanaf die huis of die Krokodilrivier naby aandurf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rozaan M
Saam met vriende
5.0
Baie rustig. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het.
Feb 2025
Mardene S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie spesiaal. Ons het baie lekker gekuier. Die verblyf is alles wat beloof is en sluit alle basiese benodighede in. Ons as familie het dit baie genie...
Sien meer
Jan 2025
Mandy S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Wonderful stay at Yochanan.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Pamela O
Saam met vriende
5.0
Juweel in Marloth. Dit was by verre die rustigste lekkerste "unwind" tyd in Marloth wat ek ooit beleef het. Gasheer het kontak gemaak voor ons arrivee...
Sien meer
Aug 2024
Darren P
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money. We couldn't have been more pleased with our stay. The house is well taken care of and has a homely atmosphere to it. F...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

BC van der Walt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Otterlaan 3197, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Yochanan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otterlaan 3197, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA610c3df42ad1bdc07e7cba79d8dbc46fbb2c5baa4d27c057722c01e75f2e8bf982140e60bfd4aa3bd25da6e4857a7c1ed611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 3197 Otter Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.335461709262 31.802603493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang