Yellowwood Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Handel Straat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 746 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Yellowwood Lodge is 'n pragtige Victoriaanse gastehuis wat deur 'n familie bestuur word. Ons pragtige natuurskoon, dekor en warm gasvryheid sal jou meevoer na 'n sprokieswêreld.
Nabygeleë aan winkelsentrums en markte en slegs 5 minute te voet vanaf die Waterfront. Ons afgesonderde swembad sal jou koel hou op 'n warm somersdag.
Alle slaapkamers beskik oor en suite-badkamers. Uiters gerieflike verblyf met soldervensters en balkonne. Praguitsig oor die omliggende omgewing. Heerlike ontbyt word bedien. Besprekings vir aandete kan by enige restaurant gedoen word.
Die Yellowwood Lodge is die ideale vertrekpunt waarvandaan die omliggende besienswaardighede en groot verskeidenheid voëllewe van Knysna verken kan word. Ons word begrens deur inheemse woude.
Engels, Spaans, Italiaans en Duits magtig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ernesto Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 18 Handel Straat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Yellowwood Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Handel Straat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang