YellowStone
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seodinweg 26, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
YellowStone is 'n pragtige boho-sjiek, rustieke verblyf in Kuruman, perfek vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek.
Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Elke kamer het WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV.
Elke kamer het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe.
Hierdie verblyf bied 'n tuiste weg van die huis, waar gaste die pragtige Kalahari-sonsondergang kan aanskou en die rustigheid daarvan kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Victoria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Seodinweg 26, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink YellowStone het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seodinweg 26, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang