Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yacht View Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Yacht View Lodge is 'n bekoorlike eiendom in Schoemansville, Hartbeespoortdam en bied rustige en gerieflike verblyf perfek vir paartjies of gesinne.

Verblyf word gebied in verskeie kamers wat slaapplek het wat wissel van 2 tot 5 gaste. Elke eenheid is individueel gemeubileer met badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het yskaste, mikrogolwe en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Openview. Gratis WiFi is beskikbaar.

Yacht View Lodge bied verskeie gemeenskaplike areas en geriewe, insluitend 'n speelarea vir kinders en 'n swembad. Die eiendom spog met sy eie marina met bootlansering en piekniekgeriewe. Naby 'n winkelsentrum, mediese dienste en fyn restaurante, is dit ook gerieflik geleë naby die bekende slang- en dierepark, net 'n hanetreetjie van die huis af. Boonop is kunsgalerye volop in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Regina M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Nice, neat and enjoyable place to stay with a friendly, helpful and professional staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Pertunia M
Saam met vriende
4.6
My stay was perfect. The security guy was taking very good care of us. Hoseya. Awesome because even the staff were friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jan G
Saam met lewensmaat
4.6
7 out of 10. The place looks amazing, the view is awesome. The only downfall is that there was a shortage of toiletries such as soap, n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Caley M
Saam met vriende
4.4
Incredible view! Amazing hosting by Paul. Blissful experience we will certainly never forget. Incredible view! Amazing hosting by Paul....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Anesca D
Saam met lewensmaat
4.2
Bly dit was net 1 nag. Bed was ongelooflik hard, sou lekkerder op grond geslaap het.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mucha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karelstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Yacht View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ddea8e58875742e064f03a601e7886583f71bbe8289811c3798331c899902be341a54d564af40e71350e4cebfdc71a5e714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 33 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.7283434 27.8622888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang