Witfontein
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Vaalwater - Ellisras, Vaalwater, 0530, Limpopo
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Witfontein bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Vaalwater, Limpopo. Dit is ideaal vir 'n oornagverblyf en bied 'n rustige omgewing.
Verblyf word gebied in 4 kamers, naamlik Rose, Dahlia, Jasmine en Violet. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste en die vierde kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Rose het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl gaste Dahlia, Jasmine en Violet 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste deel 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die eetarea is waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot gratis, veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R33, Vaalwater - Ellisras, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Vaalwater - Ellisras, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang