Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windswael @ Bergkoninkryk Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R3 960 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Bergkoninkryk Guest Farm is in die skilderagtige Waterberg-distrik geleë, 9 km buite Nylstroom op die R101, en ongeveer 130 km vanaf Pretoria. Hierdie gasteplaas bied 'n rustige toevlugsoord in 'n skilderagtige natuurlike omgewing, wat dit 'n ideale bestemming maak vir diegene wat op soek is na ontspanning en 'n wegbreek van die stadslewe.

Windswael @ Bergkoninkryk Guest Farm is 'n grasdakkothuis met 11 slaapplekke wat ideaal is vir groter gesinne, geleë op 'n oord tussen ander eenhede wat via die webwerf bespreek kan word. Dit beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers, een met 'n bad en die ander een met 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en het en suite-badkamers, een met 'n bad en die ander een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en lei na 'n onderdakbraai-area met 'n groot stoep.

Boonop het die plaas ook 'n kampplek. Die kampeerplekke het elkeen hul eie privaat ablusiegeriewe met krag, en water en hul eie opwasarea.

Bergkoninkryk Gasteplaas is 'n ideale bestemming vir kliënte wat 'n bosveldatmosfeer soek, waar hulle die rykdom van die voël- en boomlewe kan ervaar, die staproetes kan verken, of net by die sprankelende swembad kan ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sulita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 960
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R 3 960
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea6c5ddb41c8f46f3e5bec42f18eff0fecc33b71cae8a9dd32a2f0b257f3a5eb55b2bafbc382f3678aa7ed1e47376b34079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 960 per nag, vir 11 mense Rietspruit 412 Bergkoninkryk Guest Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6631504 28.4748631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang