Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Farm Campsites

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Connie H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik lekker. Die kamp plek is goed versorg en die ablusieblokke 100% skoon en netjies. Die eienaar het elke dag die kamp besoek en skoon gemaak. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie gasvrye mense wat ongelooflik mooi kamp plek op hulle plaas het. Beslis die moeite werd. Fantastiese plek by die voete van Sleeping Beauty berg. Grondpad kan lank voel met motor, maar vir seker die moeite werd. Kinders het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Loved our time there, will definitely be coming again! It was amazing! Quiet, secluded and breathtakingly beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R240
R 240 R 204
per nag, vir 2 mense
Vanaf R240
R 240 R 204
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 210 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoekplaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8ac66f319673c58b72cffa70de36785be3a4b88f029d3fbae108d6f71f3918045ee72c9f2e64d4f9c3ee1fa52b59e3a8ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R240 nouVanaf R204 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.990936111945 21.193452364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang