Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilron

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacques P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker geslaap en die mense was so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demi Skye G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Service was great! They were extremely friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik. Sal weer gaan. Baie dankie. Sal weer daar gaan bly. Daar was genoeg waaiers om mens af te koel. Dankie vir die vars melk. Hou nie van die poeier tipe melk nie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Was so nice and relaxing. The service was so good. Sharon and Willem were so caring. The house was so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bela D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Same. Happy New Year to you and yours. Thank you so much for a cosy, small, neat and cute little stay. The kids and I loved the space; it was so perfect for us. I had to laugh at how we went for a swim at midnight; it was so awesome. A relaxing place, perfect for a stopover on our way home. We rested well. Maybe a cloth drying rack could be left in the cupboard, but this is a personal choice. We wish you all the success for 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Dit heel aangenaam. Dit heel skaflik. Die vertrekke was net 'n bietjie warm, maar daar is waaiers in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shenay S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Waarde vir geld. Eienaars baie vriendelik. Daar is alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana L
1 nag
4.6
Jan 2025

Ons was baie vriendelik ontvang. Alles wat nodig was, was beskikbaar! Dankie! Lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Resensie oor Wilron. Ons het onlangs by Wilron oornag en hoewel die uitleg van die plek goed beplan is, was ons verblyf nie sonder uitdagings nie. Die grootste probleem was die intense hitte – selfs met twee waaiers wat reg op ons geblaas het en al die vensters en deure oop, het ons steeds ongemaklik warm gekry. Dit het ons ervaring aansienlik beïnvloed, en dit sou 'n groot verbetering wees as daar lugverkoeling aangebring word. Wat die dekor betref, voel dit asof daar ruimte is vir vernuwing. Die huidige dekor is nie esteties aantreklik nie en knapheid in hierdie area sal beslis die atmosfeer en indruk van die plek verbeter. Wilron het potensiaal om 'n uitstekende verblyfplek te wees, veral gegewe die oulike uitleg. As die gasvrou hierdie verbeteringe aanbring, kan sy met selfvertroue haar pryse verhoog, want gaste sal bereid wees om meer te betaal vir 'n stylvolle en gemaklike ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 74 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang