Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilmot Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilmot Cottages bied selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth), in 'n rustige tuinomgewing in Somerstrand.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede, elk met sy eie privaat ingang, kombuisie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. Weber-braaigeriewe is ook op versoek beskikbaar.

Geniet die ontspanne atmosfeer van Gqeberha (Port Elizabeth), waar dolfyne 'n entjie verder in die branders raas. Wilmot Cottages is naby die Universiteit, en 'n kort entjie vanaf die lughawe, die Boardwalk, winkels en die middestad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Refilwe P
Gesin met klein kinders
5.0
Client centred service. Excellent stay with lovely kind hosts, personalised service, generous complimentary coffee, teas, and milk. Suf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, rustig, pragtig, veilig. Lieflike plek met alles wat nodig is.
Des 2024
Elizabeth W
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful. Warm and friendly hospitality. Our host was an absolute delight. With Eskom load shedding, she went out of her way to make ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Harold T
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing and wonderful opportunity to visit a city where we lived. Very comfortable and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Eliza V
Saam met lewensmaat
4.6
Gemaklik, vriendelik, sentraal. Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd weer terugkom. Dis sentraal en die buurt is baie rustig. Dis maklik om te ont...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wilmot Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281ef4eaa01bcb501f46d447f5b17c52d1a712e1fbd29f9e1d935483e4e50b085256f265c58b7b7c2adfae089b7753b407c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 13 Bradley Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994323269547 25.669719493435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang