Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale n Daisy

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die bekoorlike vissersdorpie St Helenabaai. Die verblyf is ideaal geleë naby die strand, dorpshawe en restaurante.

Die verblyf bied slaapplek aan 2 volwassenes in 'n oopplan-eenheid met 'n privaat ingang. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid is ideaal vir slegs volwassenes en kinders kan nie geakkommodeer word nie.

Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, eierstoof, broodrooster, breekware en eetgerei asook 'n groenterak. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie 'n stoof het nie en gaste moet asseblief nie hul eie kooktoerusting saambring sonder om eers die bestuurder te raadpleeg nie. Beperkte opwasgeriewe is beskikbaar aangesien skottelgoed deur die bestuurder in die hoofhuis gedoen word.

Daar is 'n mobiele braai, veilige parkeerplek in 'n gedeelde motorhuis en 'n privaat stoep met see-uitsigte.

Daar is speletjies beskikbaar, insluitend 'n boule-stel vir gaste se gebruik.

Gaste kan swem, visvang, gholf, duik, snorkel en walviskyk in die area geniet terwyl nabygeleë besienswaardighede veilige swemstrande, die Da Gama-monument, Cape Columbine, die Weskus Fossielpark, Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park insluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dean B
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. At Whale and Daisy was very tranquil and I loved the place so much and will recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Elvis M
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect stay at Whale n Daisy – highly recommended! Our stay at *Whale n Daisy* was nothing short of incredible. From the moment we a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Neole T
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute fantastic, calm and tranquil setting! We wanted to break away from the City's busy environment and found this gem of a place, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Barbara G
Saam met lewensmaat
5.0
Rating for Whale and Daisy on Lekker Slap: 5/5. Our stay at Whale and Daisy in St. Helena Bay was nothing short of extraordinary. From ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Shane H
Gesin met klein kinders
5.0
I am definitely coming back. Amazing and Marianne were so helpful and friendly. It was all worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale n Daisy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABah7KeZQqZ2lqxZlSQTUtQmlIrESXUAeXUvf5nFHtQj0xlKQW7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 50 Bella Vanti Avenue St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.755168936251 18.019735762874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang