West Coast Luxury Tents
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Fork North
- Selfsorg
- Middle Fork
- Selfsorg
- Fork South
- Selfsorg
- The Palace
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste mag nie in die tente rook nie.
Daar is 'n 400 m-lange privaat landingstrook op die plaas wat deur ligte lugvaartuie gebruik kan word indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en beloop 'n ekstra koste.
Katte en honde word toegelaat.
Daar is geen heining nie, aangesien die verblyf op 'n plaas is.
Let asb. dat daar 'n 1 km-grondpad na die verblyf is. Gaste moet navraag rakende die toestand van die pad voor aankoms doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang