Weskus Nessie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Weskus Nessie bied selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakkothuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer op die grondvloer het 'n stort, toilet en wasbak. Die boonste badkamer het net 'n toilet en wasbak.
Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer wat 'n TV insluit. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf beskik oor 'n balkon met sitplek, asook 'n onderdakstoep op die onderste verdieping wat 'n tafel, sitplek en braaigeriewe insluit. Boonop is die eiendom ideaal geleë naby die strand, 'n winkel en twee restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskus Nessie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap