Weaver Lane Country Escape
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 3 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-laan 274, Sardiniabaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Weaver Lane Country Escape bied rustige oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Sardiniëbaai, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kombuisie het ook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Die slaapkamer het ook 'n spieëltafel en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis W-Fi is beskikbaar.
Buite het gaste hul eie privaat patio met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby Sardinia Bay Beach en naby Grass Roof.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Weaver-laan 274, Sardiniabaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Weaver Lane Country Escape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-laan 274, Sardiniabaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang