Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WaltzIn

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloed-straat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

WaltzIn skuil in die hartjie van Kersbosstrand, 'n woonbuurt in Dwarskersbos, maklik bereikbaar vanaf die strand. Hierdie oulike woonstel is smaakvol gemeubileer en bied 'n rustige Weskus-toevlugsoord.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot komplimentêre Wi-Fi sowel as 'n TV wat hulle kan gebruik om by hul private stroomrekeninge aan te meld.

WaltzIn bied die beste van twee wêrelde, net meters van 'n pragtige strand af en gerieflik geleë naby geriewe en besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gilda L
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik, skoon ideaal vir 2 mense. Baie mooi netjies - ideaal vir twee mense.
Des 2024
Thinus M
5.0
Was werklik gemaklik. Ruim, netjies en skoon. Sal beslis Waltzin aanbeveel.
Des 2024
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly in die baie mooi en gesofistikeerde huis. Goeie veilige verblyf in Dwarskersbos. Alles wat jy nodig het.
Mei 2024
Pieter N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig by die see. Perfek vir 'n Weskus troue of naweek.
Apr 2024
Maritha B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie smaakvolle plek! Baie lekker! My gaste het dit baie geniet!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Moregloed-straat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink WaltzIn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloed-straat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dce6e5bbbe4fb14fede80117eb58b76ef6d20cc42ca26da7bfa7a948943591fab682c472b13a32d43b5843ce67704d27af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 10 Moregloed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688740457916 18.238782323943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang