Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walter's Place

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 52, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walter's Place is op die strandfront in die bekoorlike en skilderagtige dorpie Jongensfontein, Wes-Kaap, geleë. Hier kan gaste die pragtige see-uitsigte vanaf die gerief van die patio geniet.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 6 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit Kamer 1, Kamer 2 en die Ateljee in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad of stort. Hierdie eenhede het almal hul eie ingang.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, swem, wynproe, bergfietsry en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Daleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename gasvrou, vriendelik en behulpsaam. Baie lekker. Ons sal graag weer daar bly. Ons kamer het slegs 'n bad gehad. Vir my man van 67 was dit 'n ...
Sien meer
Feb 2025
Wiehan J
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Unfortunately, we were able to stay there for one night but definitely recommend this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Cris L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Baie goed geleë en baie netjies. Lekker gebly.
Nov 2024
Walter P
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel. Sien ons gradering. Ons is terug in November.
Sep 2024
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike wegbreek. Baie lekker gebly, goeie ligging, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Mens kan werklik net ontspa...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Strandstraat 52, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walter's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 52, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtu7LbAeSJqm5rHH8zHr4STfFwSXU1HuyzJssk24jtKqgjjuS4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 52 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431037187234 21.334842100525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang