Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste geniet eksklusiewe gebruik van die borrelbad.
Daar is geen selontvangs in Pietersfontein nie maar ons het wel Wi-Fi.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.
Geen spoed word toegelaat nie.
Een krat hout word voorsien. Bykomende hout is beskikbaar teen R45 per krat.
Een sak ys word voorsien. Bykomende ys is beskikbaar teen R30 per sak.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste word aangeraai om by die gashere navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang