Volgesanck Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volgesanck-straat 1273, Langebaan Country Estate, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Volgesanck Holiday Home is 'n kontemporêre woonstel wat selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in die Langebaan Country Estate bied. Die landgoed is naby die strand, Club Mykonos, uitstekende restaurante en vermaakgeriewe geleë.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel het 'n aparte ingang vanaf die hoofhuis en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met toegang tot stromingsdienste. Buite sal gaste 'n tuin met braaigeriewe en oorgenoeg spasie vind om te onthaal.
Die omheinde landgoed spog met 'n restaurant, kroeg, swembad, gimnasium, tennisbaan, speelarea vir kinders, fietsry- en hardlooproetes en gholfbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nyiko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Volgesanck-straat 1273, Langebaan Country Estate, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Volgesanck Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volgesanck-straat 1273, Langebaan Country Estate, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang