Voetspore Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Voetspore Self-Catering is in Gobabis, binne die Omaheke-streek, net 100 km vanaf die Botswana-grens en 200 km vanaf Windhoek geleë. Dit is die perfekte oornagplek en bied 'n verskeidenheid gerieflike verblyfopsies.
Die woonstelle is ingerig met gemaklike beddens en elkeen het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hulle beskik ook oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, WiFi-toegang, lugversorging, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg.
Braaigeriewe is beskikbaar en die eiendom bied veilige parkeerplek en 'n veilige omgewing. Voetspore Self-Catering is ontwerp om 'n rustige en veilige nagrus vir beide sakereisigers en toeriste te bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
- Gaste dink Voetspore Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang