Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VoelFrey

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

VoelFrey is in George geleë en spog met 'n pragtige boomryke ligging aan die voet van die Outeniekwabergreeks. Die verblyf is ideaal vir avontuurlustige hardlopers en bergfietsryers, sakereisigers, 'n paartjie of klein gesin, geleë in 'n stil woonbuurt.

Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kry ook komplimentêre WiFi-toegang.

'n Gesellige, ontspanne atmosfeer word geskep met 'n spesiale klem op gerief sodat gaste wat ook vir langer tydperke bly, werklik tuis kan voel.

Die verblyf is sentraal geleë naby MediClinic, die Rugbystadion, George Gholfbaan, Virgin Active en Spar, alles binne 'n radius van 2 km.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan P
Gesin met klein kinders
5.0
Goed geleë, skoon, netjies. Als was soos ons verwag het, skoon, netjies, maklik om te kry en baie vriendelike diens.
Jan 2025
Caroline C
Gesin met tieners
5.0
Beautifully appointed. Enjoyed our stay. The unit was well appointed and in a quiet leafy suburb. The beds were super comfortable, as w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jeanie G
Saam met vriende
5.0
Uitstekende ligging, aandag aan detail, verwelkomend. Wonderlike verblyf, hoogs aanbeveelbaar.
Okt 2024
Doney H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Baie lekker gebly, ja.
Sep 2024
Werner V
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en netjies. Voel Frey is pragtig. Ons tydjie daar was maar vinnig verby, maar ons hoop om binnekort weer bietjie daar te kan oornag vir 'n a...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink VoelFrey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61563f52990816fdb455bd8878a2d6d89cbff8d64677b260af8de3b5eb83bad891f8b59d080bf2162f10b5f216a58e958723?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 19 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947895990808 22.436340366634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang