Vista Cabin @ Timeless Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Selfoonopvangs is wisselvallig en ons beveel aan dat gaste 'n boek lees of bordspeletjies speel vir 'n genotvolle naweek.
Troeteldiere word toegelaat mits daar vooraf gereël word en fooie kan van toepassing wees.
Let asb. op dat daar ander troeteldiere op die perseel woon en moet asb. nie vir hulle kos gee nie.
Rook word streng binnenshuis verbode.
Daar word nie meer as 4 gaste in die huisie toegelaat nie en dit sluit kinders in.
Geen kommersiële of hommeltuigfotografie word sonder vooraf reëling met die eienaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R528, Timeless Plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang