Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vischgat Farm Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R361, Vischgat-plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Vischgat Farm Guest House skuil op 'n skilderagtige plaas langs die Fraserburg B-pad, 30 km vanaf die klein Karoodorpie Loxton.

Verblyf beskik oor 'n kothuis met 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Twee van die kamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en ketel. Die leefarea spog met 'n ingeboude braai-area, 'n gemaklike sitplek en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die eiendom spog met 'n verfrissende swembad vir gaste om op warm somersdae af te koel.

Warm water word voorsien deur 'n houtgevuurde donkiewaterverwarmer. Indien gaste verkies om dit nie self aan te steek nie, sal die eienaar verseker dat dit versorg word.

Gaste is welkom om die plaas te verken, te stap of fietsry, die voëllewe te sien en wilde diere te ontmoet. Saans kan hulle op die stoep ontspan terwyl hulle die asemrowende Karoo-hemel geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Margaretha V
Saam met lewensmaat
5.0
Keurig, smaakvol en gemaklik. Pragtige plek, mooi versorg, gemaklik, keurig en goed ingerig.
Jan 2025
Dieudonne W
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis die moeite werd! Beste Karoo oornag wat ons 'n lang tyd gehad het. Beslis die moeite werd!
Jan 2025
Jaco D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Rus vir my siel, lekker asemhaal.
Des 2024
Michelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Short but memorable stay. We had a lovely overnight stay on our way home from our family Karoo road trip, what a special place and way ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Pieter-jan K
Saam met vriende
5.0
Dit was hemel op aarde! Ons gaan vir seker weer daar kuier. Wat 'n ongelooflike ervaring en wens ons kon langer bly. Ons gasvrou was so vriendelik en ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R361, Vischgat-plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vischgat Farm Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R361, Vischgat-plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3beac875d91ab22edf13fb99d47133e684f1c436b5748ce0bd242fb55045ff597dd624c39ea52ee3d496a9761f2b9450eebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 R361 Farm Vischgat 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.479626509833 22.048478787163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang