Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Karen B
1 nag
5.0
Feb 2025

Perfekte plek vir 'n kort wegbreek vir 2 mense of 'n couple. Baie skoon. Dis die oulikste klein plekkie waar ons gebly het. Die plek het so lekker geruik met aankoms en was heel goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven-jansz B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker. Baie skoon en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Semonia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

We had a wonderful stay at Villiera Guest Farm. It was relaxing and enjoyable. We had the pleasure of staying at Villiera Guest Farm for two nights, and it was a truly lovely experience. The guest farm is set in a peaceful and beautiful area, offering a serene retreat from the hustle and bustle of everyday life. The surroundings are simply stunning, with plenty of nature to enjoy. The accommodation was exceptionally clean and well-maintained, providing a comfortable and cozy space for our stay. Heather was incredibly kind and attentive, going above and beyond to ensure we had everything we needed and checking in regularly. If you're looking for a quiet, peaceful getaway, Villiera Guest Farm is the perfect choice. We left feeling refreshed and will definitely consider returning in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig! Mooi, veilige area met plaas atmosfeer. Verblyf skoon en alles in goeie kondisie. Stilte was heerlik en sal Villiera aanbeveel vir besoekers wat wil wegbly uit stede se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Nice, clean and good braai area. The owners moved us to a different unit on arrival and we were pleased with the change. Modern, clean, with a nice, private outdoor braai area. Would return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons was in Langebaan vir 'n funksie en die plekkie was sakpas en netjies. Ligging was puik as mens die area wil verken. Maklike inklok/uitklok. Die spesifieke eenheid was privaat. Ekstras soos koffie en suiker was welkom. Baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glendene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was very peaceful and relaxing. You could see/hear the sound of animals. Very peaceful and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aqil K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing and definitely worth it. A beautiful apartment, with everything that you need. Very clean and safe. We had a wonderful stay. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Enjoyed our stay, apartment very clean. Very accommodating, asked for a late change and Heather very kindly assisted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b577f416509d71275c2fb242a85e19366e42b26cf0336e416e84772e985490015f4a665a38eefeacea72853fcab392fe99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang