Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Square 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Village Square-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Village Square 10 is 'n luukse en ruim selfsorgwoonstel in die middedorp van Plettenbergbaai naby verskeie restaurante en winkels. Die woonstel bied skouspelagtige see- en berguitsigte, en is net 650 m vanaf Lookout Beach en 1,4 km vanaf Central Beach. Die woonstel is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks.

Hierdie luukse, ruim woonstel met natuurlike beligting bied 'n wit ontwerp-estetika wat soos 'n kunswerk voel, hoewel simplisties en ingetoë.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met slim-TV. Die slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte en 'n oopplan-en suite met 'n stort, 'n bad en 'n toegeboude toilet. Daar is 'n reiskluis in die slaapkamer vir jou waardevolle besittings. Hierdie eiendom is ook beskikbaar as 'n 2 slaapkamer/2 badkamer opsie teen 'n ekstra koste. Doen asseblief dienooreenkomstig navraag.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, kookplaat en oond, mikrogolf, ketel, Nespresso Vertuo Nest (voorsien eie peule), eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n aparte was- en opwasarea. Die groot leefarea het 'n houtkaggel en lei na 'n balkon met glaspanele met lieflike uitsigte en draagbare gasbraai. Vuurmaakhout word voorsien vir die kaggel. Onbedekte parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 27, Village Square-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Village Square 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 010
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Village Square-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFU20G63vqiasm6mh5LCNhNln39D27gDMsuYHXiavWcKPSclSnp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 27 Main Street Village Square complex 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.052649 23.372606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang