Villa Royale 710
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die volgende dokumente word 48 uur voor die inklokdatum vereis:
1. 'n Afskrif van die ID / paspoort vir elke volwassene
2. Bewys van verblyf (indien SA burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls
4. Voertuigregistrasie, -handelsmerk en -model
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Nie ingesluit in die kwotasie nie:
'n Breekskadedeposito van R1500
'n Linnefooi van R500 - slegs van toepassing op verblyf van 2 nagte.
Dit is 'n residensiële kompleks en geen geraas word toegelaat nie.
Besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie word nie aanvaar nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 jaar wees.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is van Maandag tot Vrydag beskikbaar, openbare vakansiedae en besprekings van 2 nagte uitgesluit. Die skoonmaakdiens sluit beddens opmaak, skoonmaak van badkamers en braai-areas, en vee en mop van alle vloere in, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Die parkeerplek is nie vir groot voertuie geskik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang