Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Pirogue 9

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen studente sonder volwasse toesig sal toegelaat word nie (spesifiek Matriekvakansiegroepe).
Elke eenheid in Villa Pirogue-kompleks het 1 aangewese parkeerplek vir 'n voertuig.
Indien gaste nie in die aangewese parkeerplek parkeer nie, sal hulle 'n boete moet betaal.
Ekstra parkeerplek is voor die kompleks in Witteboomstraat beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5fba5fac36eb65f67c47294badd9c7686011024cbbe9d98db291906661a97efaab76ded5359a098e24611a685ee67479aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5 Witteboom Street 9 Villa Pirogue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12780066241 22.104996971828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang