Villa Pirogue 36
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 20 Mrt 2025.
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die woonstel toegelaat nie, alhoewel gaste op die balkon mag rook. Moet asseblief nie stompe van die balkon af gooi nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet daarop let dat die breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar is en binne 10 dae na vertrek terugbetaal sal word, mits geen skade tydens hul verblyf aangerig is nie.
Neem asseblief kennis dat meeste van die woonstelle toegerus is met voorafbetaalde elektrisiteit en watermeters. Om 'n gemaklike verblyf te verseker, is elke eenheid vooraf gelaai met 'n gemiddelde gebruikstoelae vir 'n klein gesin. Vir verblyf van 7 dae of meer sal gaste dalk addisionele eenhede vir elektrisiteit of water moet koop. Hierdie beleid bevorder verantwoordelike verbruik en help om koste hanteerbaar te hou vir beide gaste en eienaars.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witteboom-straat 5, Villa Pirogue 36, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang