Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Maroela Game Lodge

  • Kapasiteit: 220 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Maroela Game Lodge is naby Polokwane geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit selfsorg-boshutte, 'n tenthotel, permatente en kampeerterreine. Linne en handdoeke word voorsien vir die selfsorg-eenhede sowel as die bungalows.

Die oord beskik oor 'n swembad vir gaste se gebruik om af te koel na 'n dag van verken, asook braaigeriewe, 'n mini-gholfbaan en 'n ruim piekniekarea.

Gaste het ook toegang tot 'n lokaal vir funksies en troues is sowel as konferensiegeriewe.

Die tentkamp het sy eie klein swembad, speelarea vir kinders, 'n Boma en 'n Lapa met braaigeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yolande S
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable. It was unforgettable. I will definitely visit again in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rudo P
Saam met lewensmaat
5.0
Natuur, bosveld, braai. Ons het baie lekker gebly, uitstekende verblyf.
Okt 2024
Ronel S
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was perfek, dit was baie lekker gewees. Sien sterre.
Feb 2024
Collins M
Saam met lewensmaat
4.8
It's superb. It was a fresh start from hectic long work hours.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Paul R
Saam met vriende
4.2
Great spot in the thornveld! Stay was great and really remote!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Villa Maroela Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 220 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51107b4e4491afae70842adc6ea88d3c365733c77a47a5dc5252bd12acae88705b61aa18de8b33306f4801fddb1adade676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 R37 Portion 10 of Deelkraal Farm 22 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.081635026188 29.407481638228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang