Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Marche

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Eenheid A
Selfsorg
Huisreëls

Respekteer asb. die bure en medegaste, asook die eienaar.
Hou asb. geraas tot 'n minimum.
Geen addisionele gaste word op die perseel toegelaat nie, slegs die aantal mense waarvoor bespreek is.
Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is voor 10:00.
Handoeke word voorsien.
Een parkeerplek per eenheid word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
R 650 R 553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R 650 R 553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEZ5R1F79qlvC5n6GDJn8CxHpfuvCp1groMh9b09zRxDs4qoPjY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 23 Hexriver Street Winterhoek Park 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.750004 25.4362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang