Villa de Mer Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Room 1
- Rates displayed are on a room only basis.
- Room 2
- Rates displayed are on a room only basis.
- Room 3
- Rates displayed are on a room only basis.
- Room 4
- Rates displayed are on a room only basis.
- Room 5
- Rates displayed are on a room only basis.
- Room 6
- Rates displayed are on a room only basis.
- Room 7
- Rates displayed are on a room only basis.
- Room 8
- Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Geen rook binne die kamers nie.
Troeteldiere word slegs in sekere kamers toegelaat - doen asseblief navraag voordat jy met 'n troeteldier opdaag.
Geen geraas of harde partytjies in die kamers nie.
Die kaarthouer en ID of paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlynbetaling gebruik word, moet by inklok teenwoordig wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang