Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Contessa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Contessa is in Beaufort-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal as 'n gerieflike oornagplek vir gaste, op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Villa Contessa beskik oor 5 kamers, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is ook vernoem na bekende kunstenaars en akteurs. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 'n dubbel- óf 'n koningingrootte-bed, en beskik oor 'n en suite-dubbelstort of -bad.

Elke kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word teen 'n ekstra koste in die eetkamer of op die stoep bedien. Heerlike aandetes of braaigeriewe kan op versoek gereël word. Klein tot mediumgrootte troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word.

Die gastehuis beskik ook oor goed versorgde tuine en 'n galery genaamd Karoo Pearl, waar vintage en unieke kunswerke bewonder kan word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Villa Contessa is ideaal geleë op die hoofpad van die dorp; naby 'n paar winkels, restaurante en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Craig S
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable, safe and relaxing. Absolutely fantastic, felt like I was in another country! The effort Edith put in comes through. G...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan definitief weer kom. Lieflike aandete gedien by die slaapplek. Vriendelike mense. Baie netjiese en unieke kamers.
Des 2024
Linda Ann B
Saam met lewensmaat
5.0
Loved our stay. My daughter and I loved our stay. Edith, the owner, is the most wonderful, friendly hostess. Clean and comfortable room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lelanie D
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Villa Contessa is 'n pragtige plek met vriendelike eienaar. Ons het so tuis gevoel. Dit was vir ons so spesiaal om met ons hondekind daar te ...
Sien meer
Des 2024
Nita M
Besigheidsreis
5.0
Clean, modern. The feedback I received was a great stay and service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Edith Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Contessa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33d7987b80e92cfe8c2db26bdb12496fc2a7f7b642ea5211d7be79a9e4b244e25a6393728125608d99543e34ffe040ad4eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 28 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.3535072 22.5879193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang