Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Bell

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 6, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Bell is in Senekal geleë. Die verblyf kyk uit oor die Senekal-gholfklub en die Senekal-rolbalklub. Die eenheid bied 'n wegbreek van die besige stad af.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede, die Swallow Room, die Weaver Room en die Paradise Room. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede is oopplan en sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, drukkoker, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Bykomende kenmerke sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe, swembad en buite-sitarea op die perseel geniet.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, perdry, gholf, visvang, swem, tennis en begeleide staptogte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Esther U
Saam met lewensmaat
5.0
Gehalte verblyf. Sal dit aanbeveel. Baie lekker oorgeslaap. Gasheer was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel.
Nov 2024
Desire F
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Ons het ongelooflik lekker gebly by Villa Bell. Hulle gaan absoluut uit hulle pad uit vir hul gaste. Die plek kan nie in woorde beskryf wo...
Sien meer
Sep 2024
Jooste R
Besigheidsreis
5.0
Was heerlik rustig en stil geen lastige gaste. Almal is rustig. Baie gerieflik. Dank. Heerlik, niemand wat pla en alles is in orde en netjies.
Jun 2024
Bongani T
Saam met lewensmaat
4.8
I felt relaxed and safe. The place is very nice and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chanel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Bellstraat 6, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Bell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 6, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36403eb4cb46df66d6a4411586925b64b07304e0fdec5950fc04e19cd9e6783c80caefd32849b10c36b6b503043ff84a4079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Bell Street 6 Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -28.320402596622 27.614333899253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang