Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Anza

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stefan-straat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Anza bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang en binnehof, geleë op die eienaar se eiendom in Tzaneen.

Dié kamer is geskik vir 2 gaste en is gerieflik ingerig met 'n driekwartbed en 'n enkelbed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kamer met sy eie binnehof sluit 'n sitarea, lessenaar en stoel in, en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV en WiFi.

Gaste kan ook die gedeelde areas geniet, insluitend 'n swembad, 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erika K
5.0
Gerieflike verblyf. Baie goeie diens, niks is te veel moeite.
Jan 2025
Nadia S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Dit was 'n op die nippertjie bespreking - die gasheer het dadelik bevestig en ons uitgehelp. Baie dankie vir die vinnige en vriendeli...
Sien meer
Des 2024
Lindsey Y
5.0
Ek reis gereeld vanaf Potgieterus Na Tzaneen omrede my kind hier op skool is. Die plekkie het als wat jy nodig het, is in 'n lekker still omgewing - s...
Sien meer
Okt 2024
Deon L
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Anza se sprankelende persoonlikheid laat jou dadelik welkom voel. Baie gerieflik, privaat, goeie WiFi met alles wat jy nodig het. Selfs 'n les...
Sien meer
Okt 2024
Hanlie F
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Ek beveel Villa Anza aan.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Stefan-straat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Villa Anza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stefan-straat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77f01ede0c6bcdf72a4cb594895e0805691a9e04dfb37cde486418f285a61b37452651407c188bdb274cb15787ef95d3273e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Stefan Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -23.828832932161 30.14374594418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang