Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Amor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 288 Arthur-laan, Shere, Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Amor bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Pretoria-Oos met 'n verafgeleë plattelandse atmosfeer. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie eiendom 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing bied.
Dié gastehuis bied gaste 4 kamers met privaat badkamers. Elkeen van hierdie kamers kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamers het beide 'n stort en 'n bad.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV vir vermaak, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die ontbytreëling en eet-opsies op die perseel bied gaste buigsaamheid en gerief, en die konferensiegeriewe is 'n uitstekende aanraking vir diegene wat 'n professionele of sosiale ruimte in 'n omgewing benodig.
Gaste het volle toegang tot die pragtige tuine waar hulle met 'n boek kan ontspan. Die gemeenskaplike swembad kan ook vir vermaak en 'n welverdiende ruskans gebruik word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Erf 288 Arthur-laan, Shere, Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • Gaste dink Villa Amor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 288 Arthur-laan, Shere, Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8449e94c2776f46c803e0ab56b232db1cc7c5963221d1446d0bfb535bf2fdac44f45b8454e87f3d7bc3cf082b6cce40a4a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Plot 288 Arthur Ave Shere 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.805995753886 28.363394737244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang